#DieGrootTrek - Liezel van Intiem oor die "Bonding Hormone"

Loading player...
Die wetenskap het n hormoon identifiseer wat hulle die Bonding Hormone noem en Liezel van Intiem kom loer in om ons meer te vertel van presies wat dit is, hoe ons meer van dit kan produseer en praktiese wenke wat jy kan toepas in jou huwelik.
29 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min