Waarna soek jy ,wat soek jy, hoekom soek jy ?

--:--
JOH 18:36 Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.

Almal wat, om dit so te stel, ‘n onderdaan van ons Here is, of dan wil wees, sal Hom dan ook moet dien, soos wat Hy in Sy koninkryk gedien wil wees:

JOH 4:23 Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.
JOH 4:24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.
28 Nov 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Your spirit vs your soul - Janine van Niekerk

Your spirit is just as much part of you and your identity as your soul (mind, emotions, intellect), Your reborn spirit is from God and therefor perfectly made new, and already has EVERYTHING you need for godliness. So even though your soul (flesh) wars against the Spirit, His Spirit in…
22 Jul 22 min

Praktiese Liefdesdiens Lesse - Johann Els

MATTEUS 25:37-40 AFR83 Dan sal dié wat die wil van God gedoen het, Hom vra: ‘Here, wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U iets gegee om te drink? En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir…
18 Jul 20 min