#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Wildbewaarder (Madeleen)

Loading player...
Ons goeie vriendin Madeleen van Rietvlei Natuurreservaat het kom kuier vir 'n dag in die lewe van. Baie mense dink dis die perfekte werk, maar tog is daar goed wat agter die skerms gebeur wat nie altyd lekker is nie. Verseker n beroep waarvoor mens n passie moet hê en Madeleen het dit verseker.
14 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min