#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Wanneer Omgee ongesond word)

Loading player...
Soms verander mens in n verhouding of huwelik omdat hulle die beste vir hulle ander helfde wil gee. Maar wanneer begin die omgee ongesond word. Liezel van Intiem wys vir ons uit waarna om op te let en gee ook praktiese voorbeelde van wat om te doen as jy jouself in die situasie bevind.
25 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min