Hoe hoor jy vir God? Hoe bly jy 'n warm Christen? Pickard Henn deel sy hart.

--:--
Pickard Henn gesels met Bertha le Roux-Wahl oor hoe hy sy geloof vuurwarm hou, asook Witness22.
13 Oct 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe word ek stil by die Here?

Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl.
7 Mar 1 hr 10 min