#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Tanya(Reisagent)

Loading player...
Al ooit gewonder hoe jy die beste pryse gaan kry op verbly en vlugte? Tanya van Jennys Travel het kom inloer vir n Dag in die Lewe van 'n reisagent. Sy verduidelik presies hoe die prosesse werk en ook hoekom dit dalk voordelig is om n reisagent te gebruik om te help jou volgende trip te beplan.
3 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min