#JouGrootKuier - Zaan Sonnekus

Loading player...
Presies 'n jaar gelede het Zaan by Doepie en Nina kom inloer vir sy eerste Jou Groot Kuier. Hulle vind uit presies wat alles gebeur het in die laaste jaar en ook meer oor die nuwe musiek wat hy nou binnekort gaan vrystel. Hy bederf ons ook met n hele paar amazing akoestiese nommertjies in die ateljee.
7 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min