Zander Hulme deel sy getuienis na hy 11 keer geskiet is
--:--
Zander Hulme deel sy wonderwerk getuienis na hy 11 keer geskiet is. Hy deel ook hoe hy en Jaqueline die trauma verwerk het. Ons praat ook oor vergifnis.