
#DieGROOTBrekfis Christi Panagio - Houvrou of Trouvrou
--:--
Christi Panagio het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die nuwe program op Via kanaal 147 - "Houvrou of Trouvrou" en wat mense van die nuwe program kan verwag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.