#DieGrootTrek - Boomplant saam Tshwane Mayor Randall Williams

Loading player...
Vroër die jaar het ons met Mayor Randall Williams gesels oor die toestand van Pretoria en wat die stad besig is om te doen om dinge te verander. Ons het hom ook gevra of hy die jaar gedurende Boomplant maand saam ons n boom sal plant by ons vriende by Rietvallei Natuurreservaat. Die Mayor het sy woord gehou en saam ons 2 bome gaan plant.
8 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min