#JouGrootKuier - Jako Meyer (Moses Metro Man)

Loading player...
Jako kom kuier weer bietjie vir Doepie en Nina op Jou Groot Kuier. Hy vertel ons meer van sy nuwe musiek wat ons binnekort gaan hoor en deel ook die goeie nuus dat sy band Moses Metro Man weer terug bymekaar is en binnekort n vertoning naby jou sal he.
9 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min