#DieGrootTrek - Grootgeld met Thys van Zyl (Augustus)

Loading player...
Thys van Everest Wealth Management loer elke laaste Donderdag van die maand by ons in om te gesels oor die maand wat verby is se finansies en wat in die markte aangaan. Ons het ook bietjie meer uitgebrei oor hoe jy kan voorsien vir jou aftrede indien jy laat wakker geskrik het en nie meer baie tyd het om bymekaar te maak vir jou oudag nie.
25 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min