#DieGrootTrek - Oumas deel hulle wysheid

Loading player...
Ons laaste onderhoude vir vrouemaand was met 3 pragtige tannies van Fleurenville Aftree-oord. Al 3 die tannies val in ons oudste kategorie van 80-100 jaar oud en hulle was net te oulik vir woorde. Die wysheid en liefde wat hulle het op hulle ouderdom is aansteeklik!
29 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min