#DieGroot trek - Burgert Gildenhuys (Stads- en Streeksbeplanner)

Loading player...
Ons almal wonder hoe ons stede aanmekaar gesit word, wie besluit waar die volgende inkopiesentrum gaan wees en hoeveel skole en hospitale ons moet hê. Vandag gesels Burgert met ons om te verduidelik presies wat in die tipe beplanning in gaan en wat n Stads en streeksbeplanner eintlik doen.
8 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min