#DieGrootTrek - Stephan De Beer oor Hawelose mense in SA

Loading player...
Stephan is van die Universiteit van Pretoria en is betrokke by organisies wat help om Hawelose en Daklose mense te ondersteun. Die vraag het ontstaan uit n storie wat Nina in die nuus gelees het van "Moet ons vir persone langs die pad geld gee?" en ons vind uit by Stephan of dit meer skade as goed doen.
18 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min