#DieGrootTrek - Emma Van Der Walt (Brave To Love)

Loading player...
Emma doen ongelooflike werk deur uit te gaan en meisies wat opgevang word in prostitusie en slawerny met behulp van die SAPS en ander veiligheids dienste uit hulle situasie te gaan haal en berading te voorsien. Sy het n paar stories vertel wat ons hare laat regop staan het.
11 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min