#GROOTtrauma 03 Augustus 2022 - Heuning se mediese waarde.

--:--
Het heuning enige mediese waarde en meer oor die nuwe behandeling van TB.
3 Aug 2022 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma 22 November 2023 - Irlen Sindroom

Wat is Irlen Sindroom? Dr Jaco van Niekerk as ook 'n paar gaste gesels oor die sindroom: Martelean Venter (Opvoedkundige Sielkundige), Leanne Greeff (Opvoedkundige Sielkundige) as ook Ida van der Schyf en haar seun Ian van der Schyf.
22 Nov 38 min

#GROOTtrauma 25 Oktober 2023 - Downsindroom bewusmaking

Ancella Ramjas, Nasionale direkteur van die organisasie Downsydrome SA as ook Annelise Boot, administratiewe beampte van dieselfde organisasie gesels oor Downsindroom en hoekom dit belangrik is om van dié sindroom bewus te wees.
25 Oct 36 min