#DieGrootTrek - Mage Troskie & Megan Kruger (Vrouemaand)

Loading player...
Vir die maand van Augustus gesels ons met inspirerende dames uit verskillende dekades oor vrou wees. Ons eerste gaste is twee jong dames, Mage Troskie wat verlede jaar hoofmeisie was by Oranje Meisies en Megan Kruger die huidige hoofmeisie van Afrikaans Hoër Meisieskool. Die twee het tot ons ouers dames luisteraars inspireer met hulle woorde.
1 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min