#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Hoe om tyd te maak vir mekaar)

Loading player...
Almal voel soms dat ons nie tyd het om by ons better helfde uit te kom nie. Die week Kom kuier liezel van Intiem met n paar praktiese wenke oor waar jy tyd in jou dag kan kry en ook as daar nie genoeg tyd is nie hoe om daai tyd te benut!
21 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min