Droomuitsending - Danie Pienaar Hoof van natuurbewaring KNP

Loading player...
Ten op loop van wêreld omgewings dag op 5 Junie 2022 gesels Annelie regstreek vanuit die Kruger Nationale Wildtuin met Danie Pienaar die hoof van natuurbewaring oor Olifant bestuur, Bewaring en die bestuur van die Wildtuin
3 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min