#DieGrootTrek - Jou Mense My Mense - Rudi kry sy wiele

Loading player...
Die week se storie oor Rudi het soveel harte aangegryp en het die harte en beursies van talle luisteraars oop gemaak. Met die hulp van die Groot Trek se show vriende en ons amazing luisteraars kon ons vir Rudi nog better nuus gee as wat ons verwag het! Die man was stom geslaan!
25 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min