#DieGrootTrek - Vanes-Mari Du Toit

Loading player...
Protea netbal speler en vermaaklikheids aanbieder Vanes-Mari Du Toit kuier saam Doep & Niens en gesels bietjie oor haar loopbaan. Ook oor Suid Afrikaans netbal en die hoogtes wat hulle bereik het en wat volgende in die pyplyn is vir haar in terme van nuwe programme waarna ons kan uitsien!
19 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min