Praktiese wenke om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te herstel

Loading player...
Dr. Vanessa Lapiner deel ʼn paar algemene wenke wat enigiemand vandag kan begin volg om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
15 Apr 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat

Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik.
2 Dec 8 min