Gesonde spysverteringstelsel beteken gesonde vel
--:--
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog, oor die vyf stappe wat gevolg word om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.