#DieGrootTrek - Peterson Topscano TikTok sensasie!

Loading player...
Die Amerikaner, Peterson Toscano, het groot naam gemaak op TikTok vir sy liefde van Suid-Afrikaanse kultuur en ook sy belangstelling in Afrikaans. Hy Kuier saam Doepie & Nina en het vir hulle "Jerky" van die VSA gebring om te vergelyk met biltong. Doepie was nie baie beindruk nie.
1 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min