
Wêreld Radio Dag - Radio legende Dr Phil Loots gesels
--:--
Dr Phil Loots kuier in die ateljee saam Pieter Cloete en gesels oor die waarde van radio en sy loopbaan in die bedryf.