#DieGrootTrek - Wat gebeur tussen Rusland & Ukraine.

Loading player...
Mnr Roland Henwood, Politiese Wetenskaplike en Kommentator by Universiteit van Pretoria verduidelik die huidige situasie tussen Rusland en Ukraine en ook wat die kanse is op "WW3". Ons gesels ook met Shaun Van Wyk, 'n Suid Afrikaner wat in Ukraine woon om te hoor wat die gevoel is onder die mense daar.
15 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min