Romeine 1:20 - Frakture

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel verpleegspesialis, Izelle Loots van die Here se proses om ‘n fraktuur te herstel, en sy Romeine 1:20 dit.