Tema vir die dag: Hoe soek mens jou antwoorde in die Bybel?

--:--
As JOHANNES 14:26 waar is...
maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.
Dan is Jesus se inspraak die antwoord. Maar ons moet prakties weet hoe om by Sy antwoord uit te kom.
2 Nov 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: die derde liefde - Eros

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Die derde Liefde is Eros Liefde”.
24 Apr 1AM 4 min

Ps Immanuel Landman - Freedom Festival

Janine van Niekerk gesels met Ps Immanuel Landman van Elim Full Gospel Church oor hulle "Freedom Festival" wat die 27ste by hulle gemeente plaasvind.
23 Apr 1AM 7 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Kwikkie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Andrew Buitendach oor die Kwikkie, waarvoor een van ons luisteraars…
30 Apr 1AM 6 min

Eenheid tot Sy eer

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Eenheid tot Sy eer.”
23 Apr 1AM 2 min