#DieGrootTrek - Jesse en Jaron Clegg gesels oor hulle pa Johnny Clegg se boek.

Loading player...
Stories wat Johnny Clegg oor sy jongmens lewe geskryf het in die laaste 5 jaar van sy lewe is vasgevang in die nuwe boek genaamd "Scatterlings of Africa". Sy seuns kuier saam Nina om meer te vertel van die boek en wie hulle pa was.
19 Oct 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min