Rom 1:20 - God openbaar in die Bloublasie
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die wonder van 'n bloublasie uit die oogpunt van natuurkundige Jacques du Toit.