#DieGROOTBrekfis Dirk van der Westhuizen - Vir Altyd

--:--
Dirk van der Westhuizen het op #DieGROOTBRekfis kom kuier om te gesels oor sy nuwe enkelsnit #VirAltyd. Maar daar het ook 'n uitdaging op hom gewag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Posduif - Brandstigter

Posduif het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Brandstigter". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
16 Apr 22 min