André Schwartz oor Jy Sê, Ek Sing in Atterbury Kollig
--:--
André Schwartz vertel meer oor sy konsert 'Jy sê, ek sing' by die Atterbury Teater op Sondag, 26 September om 15:00.