Murray en Christine gesels oor sending wêreldwyd

--:--
Murray en Christine vertel van insidente in hul eie lewens en ook oor die program So Stuur Ek Julle
15 Aug 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Murray en Christine gesels oor Sat-7

Sat-7 saai Christelike TV uit aan mense van die Midde-Ooste. Ons hoor hoe en waar Sat-7 begin het en gegroei het totdat hul nou meer as 30 miljoen mense in die Midde-Ooste bereik. Sat-7 saai in Arabies, Farsi van Iran en Turks uit. Hulle het ook 'n voltydse kinderprogram en…
25 Jul 2021 24 min

Murray en Christine vertel uit hul eie lewens

Murray en Christine vertel staaltjies uit hul eie lewens en van sendelinge wat hulle jare gelede uitgesaai het. Hulle vertel ook van So Stuur Ek Julle jare gelede toe die program nog op 'n Maandagoggend 06:45 was en bekend gestaan het as Gaan dan Heen.
22 Aug 2021 25 min