
Christine En Murray praat oor Vrouedag
--:--
Ons praat oor vroue en die rolle wat hulle in die sendingwêreld vervul. Rita Elmounayer is die CEO van SAT-7 wat Christelike TV uitsaai op 5 kanale.