Romeine 1:20 - Bestuiwing

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
So vandag kyk ons natuurkundige, Kobus Coetzee na die proses van bestuiwing en wat ons oor die Here daaruit kan leer.