Tema vir die dag: Dinge gaan beter word

Loading player...
Wynand en Janine verduidelik hoekom dinge beter gaan word die Here se manier uit JEREMIA 29:11 AFR53
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.
11 Aug 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Angus Buchan - Do not be misled

Angus Buchan is up next with his message: “Do not be misled by a presumptuous word” from Deut 18:22 and John 1:44
10 Jul 1AM 2 min

Muller Crauwkamp oor Kersfees in Augustus

Wynand Rossouw gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug 2026 @ 19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag.
7 Jul 1AM 13 min

Did you know #20

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
8 Jul 1AM 3 min

Jesme - die Here is nog hier

Janine van Niekerk gesels met Jesme, 'n pragtige nuwe kunstenaar oor haar debuut enkelsnit "Die Here is nog hier" wat uit ware lewensuitdagings gebore is.
9 Jul 2AM 21 min