Wat is die doel van die oordeels troon in die hiernamaals?
--:--
As ek op aarde reeds my sondes voor God bely het, moet ek dan nog steeds in die hiernamaals voor Sy oordeels troon verskyn? Past Matt & Wynand ondersoek die Skrif