Wat jy moet weet - Versekering

Loading player...
Christijan Schoeman het meer as 10 jaar ervaring in versekering. Hy gesels met Annelie oor wat jy moet weet rondom versekering. Hoe kies mens 'n versekerings maatskappy, hoe verseker jy dat jou premie nie jaarliks te veel opgaan nie en hoe word premies saamgestel.
26 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min