Romeine 1:20 - Bloedbrein skans
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met verpleegspesialis Izelle Loots oor die Bloedbrein skans en ons Romeine 1:20 hom.