#DieGrootTrek - Olympiese Medalje wenner Penny Heyns gesels met Doepie en Nina uit Tokyo.

Loading player...
Ons het met Penny Heyns gesels regstreeks vanuit Tokyo oor Suid Afrikaanse swem, die vibe in die village asook voorbereiding wat ons atlete gedoen het en wat ons nog kan verwag van hulle.
29 Jul 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 3 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
3 Jul 8 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Dr. Pieter Groenewald

Minister van Korrektiewe Dienste, Dr Pieter Groenewald, kuier by #ONTBYT saam met Doepie en Nina. Dr Groenewald gesels oor die parool-proses, oorbevolking in ons tronke en die uitdagings wat met onwettige immigrante gepaard gaan.
2 Jul 28 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 2 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
2 Jul 6 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Tasha (Droomland)

Bekend as een derde van BlackByrd, kom vertel Tasha ons meer oor haar nuwe vrystelling se meer intieme en kwesbare kant. Droomland vang daardie stil, amper spookagtige ruimte tussen onthou en loslaat, waar iemand nog by jou bly, lank nadat hulle weg is.
1 Jul 16 min