Romeine 1:20 - God en die Lemoen

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurkundige, Kobus Coetzee oor hoe die Here Homself openbaar het in daardie sappige soet winter-ryp lemoen.