Trek jou wapenrusting aan

--:--
EFÉSIËRS 6:11-18 AFR53
Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly. Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan, en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus. En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees — dit is die woord van God — terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges
15 Jul 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

How to rekindle your "first love"

Janine van Niekerk talks about how to rekindle your first love for Jesus. Revelation 2:4-5 NIV Yet I hold this against you: You have forsaken the love you had at first. 5 Consider how far you have fallen! Repent and do the things you did at first. If you do…
22 Mar 26 min

The signs of losing your first love

Janine van Niekerk presents the signs that you are losing your first love and we ask the question why that happens. Revelation 2:4-5 NIV Yet I hold this against you: You have forsaken the love you had at first. 5 Consider how far you have fallen! Repent and do the…
21 Mar 26 min

Thy Will be done - Johann Els

Luke 22:39-46 39 Jesus went out as usual to the Mount of Olives, and his disciples followed him. 40 On reaching the place, he said to them, “Pray that you will not fall into temptation.” 41 He withdrew about a stone’s throw beyond them, knelt down and prayed, 42 “Father,…
12 Mar 20 min