Klanktoets: William Wolf se 'Liefde Gemaak'

Loading player...
William Wolf gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor sy splinternuwe enkelsnit én musiekvideo, 'Liefde Gemaak'.

Saam met dié nuwe vrystelling is ook die tweede Droomdag-kompetisie wat afskop, waarin hy ‘n groot geleentheid aan ‘n opkomende kunstenaar bied.
22 Jun 2021 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Sentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'

Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
15 Sep 7 min

Onike: van gebrokenheid na genesing

Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
10 Sep 9 min