Brief van geskeide vrou aan getroude paartjies
--:--
Wynand gesels met Ann (Anonymous) oor haar belewenis van die huwelik en lesse wat sy op die harde manier geleer het. Lesse waarby getroude paartjies kan baat vind.