#GROOTtrauma 26 Mei 2021 - Die belangrikheid van eerstehulp

Loading player...
Helene van Wyk, HUB van die Suid Afrikaanse Noodhulp Liga en Mizan van Zyl gesels oor die belangrikheid van eerstehulp.
26 May 2021 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma - 30 April

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: Mediese vasvra: Wat is die meer algemene naam vir die limfatiese weefsels aan weerskante van die agterkant van jou keel? Griepseisoen tref vroeg: Die 2025-griepseisoen is die vroegste sedert 2010. Wat beteken dit vir jou gesondheid? Dr. Jaco…
30 Apr 43 min

#GROOTtrauma - 23 April

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: Mediese vasvra: Hoeveel keer klop ’n mens se hart in jou leeftyd? GROOT Oepsie in die Noord-Kaap: Die provinsiale gesondheidsdepartement het versuim om hul lisensie vir medikasie te hernu – wat beteken dit vir pasiënte wat afhanklik is…
23 Apr 37 min

#GROOTtrauma - 8 April

#GROOTtrauma - Hierdie Week gesels Venita en dr. Jaco van Niekerk: 🔹 Mediese vasvra: Wat is die funksie van rooibloedselle? 🔹 MIV-genesingsnuus: Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het baanbrekende resultate uit ‘n nuwe MIV-genesingsproef aangekondig. Ons bespreek wat dit beteken vir die toekoms van behandeling – en hoe Amerikaanse fondsbesnoeiings hierdie navorsing raak…
8 Apr 38 min

#GROOTtrauma - 2 April

Hierdie week op #GROOTtrauma bring Venita en Dr. Jaco van Niekerk vir jou ‘n propvol program vol mediese insigte en interessante gesprekke! -Ons begin met ‘n mediese vasvra – weet jy wat die normale liggaamstemperatuur vir ‘n gesonde volwassene is? -Daar is BAIE goeie nuus vir sangeres Tamlyn Wessels –…
2 Apr 42 min