#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - 6 Woordrampe in jou huwelik

--:--
Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor die artikel "6 Woordrampe in jou huwelik". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Jun 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes