Anthea Botha oorkom saam met Jesus

Loading player...
Anthea Botha se seun se uitdagings het hulle geleer hoe afhanklikheid van Jesus lyk, en toe hulle hulle werk verloor, was dit alweer sulke tyd! Maar die Here bly goed...
25 May 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min