#DieGrootTrek - Nicholas Louw doen Opera

Loading player...
Ons almal ken vir Nicolis Louw met sy “Rock daai Lyfie” en “Generaal”, maar het jy geweet hy het ‘n GROOT liefde vir Opera. Ons het hom op die lug gevra of hy ‘n ou klassieke enetjie, Nessum Dorma, sommer so onvoorbereid en uit sy hart uit te sing…
19 May 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min