#DieGrootTrek - Jeremy Maggs oor sy nuwe boek "My Final Answer".

Loading player...
Die legendariese Jeremy Maggs het kom kuier op die #GROOTtrek om te gesels oor sy nuwe boek #MyFinalAnswer. Dit was so ‘n insiggewende gesprek oor joernalistiek en die media bedryf in Suid Afrika oor die laaste 30+ jaar. Ooo, en Nina en Doepie speel ook #WhoWantsToBeAMillionaire saam met die uwe Mnr Maggs…
12 May 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min